Vrydag 31 Julie – Mensewerk of God se werk?
Handelinge 5: 17-42 Handelinge 5 is deel van ’n groter eenheid wat handel oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus in Jerusalem. Op grond van die wonders wat Petrus en die ander apostels gedoen het, word hulle egter deur die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 31 Julie – Mensewerk of God se werk?
Handelinge 5: 17-42 Handelinge 5 is deel van ’n groter eenheid wat handel oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus in Jerusalem. Op...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
’n Klein kersie
Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man gedra is terwyl hy die trappe na die vuurtoring uitklim. Op pad na bo vra die kersie vir die man: “Waarheen gaan ons?” Die man antwoord: “Ons is op...
Wees jou predikantsvrou se vriendin
Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n gemeente aanvaar, verhuis die predikant en sy gesin na ’n nuwe omgewing en gemeenskap. Dit is sekerlik so met enige gesin wat besluit om te verhuis. Maar wat die...
Assiriese “bulla” in Jerusalem ontdek
Soms is argeoloë baie gelukkig om uiters waardevolle vondste te maak wat die geskiedenis interessant inkleur. In Augustus 2024 het die Israelse Raad vir Oudhede bekend gemaak dat daar by die...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Voorkeure en persepsies
Deesdae fassineer mense se uiteenlopende persepsies en verskillende voorkeure my opnuut. Dit laat my dink aan CS Lewis se woorde in die kinderboek The Magician’s Nephew: Wat jy sien en wat jy hoor,...
Ons sing weer
Hier op die platteland is vernuwing nie altyd goeie nuus nie. Waarom torring aan wat werk? So voel ons. En kom dit by liturgiese verandering, skop ons vas. “Stoer”, so noem ons onsself, en...
Die ADV gaan voort
Beskrywingspunt 52 van die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) se oogmerk was dat diakens deel moet vorm van die AKV. Hierdie beskrywingspunt is nie goedgekeur nie. Ek kan heelwat fronse en...
’n Nuwe huweliksformulier
’n Formulier is gewoonlik nie ’n dokument wat mense aan die praat kry nie. Dis maar ’n vasgestelde teks wat telkens weer by ’n plegtige geleentheid gelees word. Mettertyd raak die woorde bekend,...
Die NHKA op pad na 2025
Konsolideer. Dink saam. Werk saam. So kan ’n mens die belangrikste uitkomste van die pas afgelope 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) saamvat. Konsolideer Die heel eerste beskrywingspunt op die...
Beplan vir die lekker en sosiale deel van aftrede
Wanneer ’n persoon sy of haar aftrede beplan, is die grootste fokus en bekommernis meestal die finansiële aspek daarvan. Wat ook heeltemal reg is. Maar, buiten die fondse wat benodig word om jou...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















