Blog
13 November: Ds IL (Innes) Benade (emeritus/Oudtshoorn) verjaar vandag. Baie geluk!
11 November: Ds AH (Adriaan) (emeritus) Roets verjaar vandag. Baie geluk!
10 November: Prop PJ (Peet) Bloem (beroepafwagtend) verjaar vandag. Baie geluk!
9 November: Ds PJ (Hannes) Wolmarans (Secunda) verjaar vandag. Baie geluk!
Maandag 23 Februarie – Gee jouself
Romeine 12: 1-2 As die meeste mense hul dag en lewe in een woord moet beskryf, sou dit seker...
Dankie vir die Bybel 2020-vertaling!
Die eerste vertaling van die Bybel in Afrikaans het in 1933 verskyn. In 1953 is daardie vertaling hersien en opnuut uitgegee. Ons sou 30 jaar wag vir ’n volgende vertaling. ’n Dinamies-ekwivalente Afrikaanse vertaling van die Bybel (wat die Bybel laat klink het of dit...
Ewigheidsondag en die herhalende kring van beginne en eindes
Toe ek in standerd 7 (graad 9) was, het my Afrikaanse onderwyseres ’n klein groepie in ons klas uitgedaag om Dalene Matthee se Kringe in ’n bos te lees tydens ons Desembervakansie. In ons destydse kurrikulum is die boek eers in standerd 8 (graad 10) voorgeskryf. Ek...
Hoe vroue se koppe werk (en ook nie werk nie)
Evolusionêr gesproke is ons makgemaakte jagters/versamelaars. Vir bykans 200 000 jaar, van voor ons nog ’n ploegskaar in die grond gedruk het of voordat ons nog enige woord kon skryf of stede kon bou, was ons voorouers nomadies. Die mans het gejag en die vroue het kos...
Hout dryf
Dis vir buitestanders moeilik om die bestaanskrisis te verstaan wat die uitslag van hierdie Amerikaanse verkiesing by die helfte van die bevolking daar ontketen het. Ek begryp dit glad nie. Toegegee, ek kon Amerikaners nog nooit kleinkry nie, en om met hulle saam te...
God gebruik jou net soos jy is
Jare gelede, toe ek verloof was aan my tokkelok, het die ou “duiwel” op my skouer gesit en my probeer oortuig dat ek nie my rol as predikantsvrou sal kan vol staan nie. My ervaring van predikantsvroue was altyd van vroue met selfvertroue, vroue wat alles kan raakvat,...
Gemeente Magaliesmoot 1970-2020
Gemeente Magaliesmoot is op 20 November 1970 gestig en vier dus vanjaar hul 50ste herdenking. Magaliesmoot se storie is die verhaal van ’n geloofsfamilie, want die gemeente is bekend vir hegte vriendskapsbande en ’n familiale karakter. Gemeente Magaliesmoot het op 20...
Die Groot Altaar van Pergamum
Volgens die boek Die Openbaring aan Johannes het Jesus in ’n visioen aan Johannes opdrag gegee om aan die sewe gemeentes in Klein-Asië elkeen ’n brief te stuur: Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea. Die derde gemeente, Pergamum, het...
Covid-19 en die wil van die Here
Covid-19 het ons almal onverwags in 2020 getref. Baie mense vra: Is Covid-19 die wil van die Here? Is dit sy wil dat duisende mense reeds as gevolg van die virus gesterf het? In dieselfde asem kan ons ook vra: Was dit die wil van die Here dat met...
Die pad uit ’n eietydse ballingskap
Wie sou kon dink dat ons in 2020 die gevoel van ’n lewe in ballingskap sou beleef? Wat is ’n lewe in ballingskap? Dit is om verwydering te beleef van dit wat aan jou geborgenheid gee – jou mense, noodsaaklike lewensmiddele, gesondheid, die vermoë om vir jouself te...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











