Artikels
In slegte weer, goeie gesig…
Stuur vandag slegs een positiewe boodskap aan die ouers van ’n kind in jou klas of sportspan. Wanneer die personeel die personeelkamer verlaat na afloop van die opening daardie oggend, is daar ’n gegons… Ek besef met ’n skok hoe maklik ons talle negatiewe e-posse...
“God eet uie” … en bak beskuit
I am certain of nothing but the holiness of the heart’s affections and the truth of imagination, skryf die Britse digter John Keats volgens oorlewering aan sy vriend Benjamin Bailey in 1871. Die brief is geskryf na aanleiding van Keats se gedig “The Eve of St Agnes”,...
Woestynreis
In die Bybel lees ons van die volk Israel se omswerwing van 40 jaar in die woestyn. Dit was hul straf omdat hulle ongehoorsaam aan die Here was. Die Here het ook 40 dae in die woestyn deurgebring waar Hy deur die duiwel versoek is. Net so het die moderne mens ook sy...
Teologiese praktykopleiding in die Hervormde Kerk 1968-2000
Op 13 Junie 2021 het prof MJ du P (Bieks) Beukes sy 80ste verjaardag gevier. Sy dogter, ds MJ (Marna) van der Westhuizen, kyk saam met prof Beukes terug oor sy besondere loopbaan in die teologie. In die meeste teologiese fakulteite wêreldwyd is daar ses departemente....
Die wonder van die wind
Laas week lê ek op die naat van my rug onder ’n wildevy in die wildtuin. Ek kyk hoe die blare van die ou reus dans in die wind. Die skaduwee verander die groene van die blare met elke beweging. Ek hoor hoe die blare saggies ritsel as hulle teen mekaar skuur. Die wind...
Om te oorleef…
Die wêreld staan al vir amper ’n jaar en ’n half basies stil – ons is vasgekeer in die vrees vir ’n siekte wat nou nie meer net op oppervlaktes bly lê nie, maar selfs in die lug in gange en vertrekke bly rondhang. Ons het gegaan van Niemand wat ek ken, is siek nie na...
’n Kultuur met rouklere vir mens én dier
Soms is daar in die Bybel iets waarvan die betekenis nie heeltemal duidelik is nie. Dan kan inligting wat uit buite-Bybelse bronne verkry word, moontlik meer lig werp op die teks waarvan die betekenis moeilik is om te verstaan. ’n Goeie voorbeeld is die verhaal van...
Kom ons praat politiek! En godsdiens…
’n Foto geneem van ’n boek en sonder bronverwysing op die internet gebruik, het my aan die dink. Met apologie aan die onbekende skrywer, hier is my vertaling daarvan: Geleer om nie oor politiek of godsdiens te praat nie, verstaan ons politiek en godsdiens nie meer...
’n Huldeblyk aan my pa, ds Giel Malan
Sommige mense noem ’n dag soos vandag ’n Roudiens, maar my ma noem vandag ’n Gedenkdiens. Want ons fokus is nie om te “rou” dat my pa nie meer by ons is nie; ons fokus is om die tyd wat ons saam met hom gehad het, te “gedenk”, en om dankbaar te wees vir die tyd wat...
Die gewig van groetwoorde
’n Paar weke gelede woon ek ’n teoloog van Stellenbosch se aanlyn verjaardagvieringe by – natuurlik ’n simptoom van ons tyd, dié aanlyn feesvieringe! Die geleentheid is ter ere van sy 60ste verjaardag en soos in die akademie die gebruik is, vind daar rondom hierdie...









