Artikels
Ons sing weer
Hier op die platteland is vernuwing nie altyd goeie nuus nie. Waarom torring aan wat werk? So voel ons. En kom dit by liturgiese verandering, skop ons vas. “Stoer”, so noem ons onsself, en “behoudend” is wat dit beteken. As daar nou een ding is wat krap, is dit...
Die ADV gaan voort
Beskrywingspunt 52 van die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) se oogmerk was dat diakens deel moet vorm van die AKV. Hierdie beskrywingspunt is nie goedgekeur nie. Ek kan heelwat fronse en wenkbroue sien wat in vraagtekens trek. Wat het die lede van die vergadering...
’n Nuwe huweliksformulier
’n Formulier is gewoonlik nie ’n dokument wat mense aan die praat kry nie. Dis maar ’n vasgestelde teks wat telkens weer by ’n plegtige geleentheid gelees word. Mettertyd raak die woorde bekend, sodat ’n mens nie meer behoorlik luister of daaroor nadink nie. Die 72ste...
Die NHKA op pad na 2025
Konsolideer. Dink saam. Werk saam. So kan ’n mens die belangrikste uitkomste van die pas afgelope 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) saamvat. Konsolideer Die heel eerste beskrywingspunt op die agenda van die AKV het dié opskrif gedra: Sinergie op pad na 2025....
Beplan vir die lekker en sosiale deel van aftrede
Wanneer ’n persoon sy of haar aftrede beplan, is die grootste fokus en bekommernis meestal die finansiële aspek daarvan. Wat ook heeltemal reg is. Maar, buiten die fondse wat benodig word om jou aftrede te geniet, moet daar ook gedink word aan wat jy fisies gaan doen...
Ek en my familie
My telefoon lui… dis die begrafnisondernemer. ’n Paar vrae jaag dadelik deur my gedagtes. Wie is dood? Wat het gebeur, want ek weet nie van iemand wat nou siek is nie. Wil die ondernemer dalk reël om by ons nissies uit te kom? Al hierdie vrae vra ek myself nog voor...
Die nuwe Kommissie van die AKV
Die 72ste Algemene Kerkvergadering het ’n kombinasie van ervaring en nuwe bloed verkies tot lede van die Kommissie van die AKV. Al die predikantslede van die Kommissie van die 71ste AKV was herkiesbaar, en vier van die ouderlingslede. Die AKV het die voorsitter, dr...
72ste Algemene Kerkvergadering
Toekennings tydens die openingsplegtigheid Na afloop van die erediens (gelei deur die voorsitter van die uittredende Kommissie, dr André Ungerer) tydens die opening van die 72ste AKV is toekennings aan vyf persone gemaak. Die HCM Fourie-erepenning is oorhandig...
Vreugde
Op verskillende plekke in die Bybel lees ons van die vreugde waarmee gelowiges vervul is. Dink maar net aan Psalm 16: 11: U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap; en Psalm 30: 12: Ek was in rou, maar U het my van vreugde laat dans. Nie net Dawid...
Nuutskepping in musiek en poësie
Voor alle tye, voor elke begin is ’n woord gespreek, is ’n lied gesing... In Heidelberg, Duitsland, Julie 2014, praat ek oor die tema van die skepping in nuwe kerkliedere. Die derde Somerskool vir Musiek en Religie word aangebied deur die Hochschule für Kirchenmusik...









