by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 25 March, 2020 | Menings
Die Kerk loop leeg. Nie net die Almanak-syfers sê so nie, die kerkbanke skreeu dit uit. Daar is natuurlik goeie redes waarom ’n mens jou nie daaroor moet verknies nie, en ewe goeie redes om jou snags te laat wakkerlê. Josh Daffern maak op die webwerf Patheos (...
by Mariëtte du Plessis (Gemeente Rooihuiskraal) | Wednesday, 18 March, 2020 | Menings
In elke interaksie het elkeen van ons die geleentheid om die ander persoon op te bou, of af te breek… So klink Jo Black se woorde tydens ’n onderhoud op die kykNET-program Reis na gister. Dié woorde laat ’n blywende indruk op my – na ’n moeilike paar weke by die werk...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Wednesday, 18 March, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Argeoloë het nét sewe kilometer noordwes van Jerusalem ’n ontdekking gemaak wat die wêreld verstom het. Hulle het ’n tempel uit die Ystertyd II-tydperk (10de tot 6de eeu voor Christus) ontdek wat gedurende dieselfde tyd as die tempel van Salomo gefunksioneer het. Nie...
by Ds Thomas Dreyer (Malelane) | Wednesday, 11 March, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Konnektiwiteit is iets wat alle jongmense verstaan, maar besef ons altyd dat ons konneksie met God moet wees? God het reeds hande na ons toe uitgesteek, die vraag is: Wat is ons respons daarop? Konneksie en konnektiwiteit is nie noodwendig terme wat daagliks in ons...
by Dr Elritia le Roux (Duitsland) | Wednesday, 11 March, 2020 | Menings
Ek is persoonlik geen “vriend” (woordspeling?) van die soetsappige Liewe Jesus nie. Ek was dit nooit. Net soveel grief die oor-familiêre, piëteitlose gebruik van die woord Jahwe my. Die gebruikers daarvan het heel duidelik geen idee van die heiligheid van die...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Wednesday, 4 March, 2020 | Artikels, Vrouebediening
’n Bekende kosmetiese maatskappy het ’n promosie geborg waarin mense gevra is om foto’s en briewe te stuur van die mooiste vroue wat hulle ken. ’n Brief wat ingestuur is deur ’n jong seun het veral aandag getrek. Uit die brief was dit duidelik dat hy uit ’n gebroke...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Wednesday, 26 February, 2020 | Menings
My ouma het altyd gesê sy vergewe, maar sy kan nie vergeet nie. Sy was ’n kleuter toe die Kakies op hulle op hul plaas buite Parys toegesak het. Die Kakies het hul vee met bajonette doodgesteek, die plaashuis aan die brand gesteek en my oumagrootjie en haar kinders op...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Wednesday, 26 February, 2020 | Artikels, Teologiese opleiding
Liturgie V: Voorganger G: Gemeente TOETREDE: Lied 464:1 en 2 1 O Heer my God, as ek in eerbied wonder – en al u werke elke dag aanskou: Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, hoe U dit elke dag so onderhou… Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 19 February, 2020 | Menings
Lees tog asseblief wat hier geskryf is as satire. Dis hoe dit bedoel is. Sensitiewe lesers moet liewers verbyhou. God het in net 30 jaar evolusionêr verander, nee, gegroei! Of hoe? Dalk is revolusionêr ’n beter woord (meer gepas by die neomarxisme van die...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Wednesday, 19 February, 2020 | Artikels, Vrouebediening
9,6 miljoen mense sterf jaarliks aan kanker. Dit is meer as die gekombineerde sterftes van MIV/vigs, malaria en tuberkulose. Daar word beraam dat teen die jaar 2030 sowat 13 miljoen mense jaarliks sal sterf as gevolg van kanker. Wêreldkankerdag op 4 Februarie elke...