MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad na Gemeente Nelspruit is nie ’n maklike een nie. Dit kronkel deur ruwe terrein en stofpaaie, ver verwyder van die gemak van die stad. Tog is dit elke keer ’n wonderlike...
’n Ruimer pastorie
’n Pastorie se gerief en veral ruimte was nog...
“Ek vat jul hand, Bronkhorstspruit,” sê God
Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul...
Ons is spoelklippe in die stroom van die lewe
’n Wyse man het gesê: Geen mens kan ’n eiland...
Artikels
Eerbetoon tydens die viering van prof dr Johan Koekemoer se 65-jarige bediening in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Ons is vandag ook hier om erkenning te gee aan ’n merkwaardige persoon, Johannes Hendrik...
Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer:...
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA
Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat hier teenwoordig is. Toe ek gevra is om hierdie...
Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25/04/1951 – 25/11/2024)
’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van geloof, geregtigheid en inklusiwiteit Meegevoel Die...
Wat is vandag belangrik?
Vrydag 20 Februarie – Wie sy lewe verloor, sal dit behou
Markus 8: 34 tot 9: 1 Ons word gekondisioneer om te fokus op sukses en voorspoed. Ons moet uitstyg bo ander, die hoogste sport bereik. Moenie dat ander in jou pad staan om jouself te verwesenlik nie! Staan op vir jou regte! Jy het die reg op eie geluk. …wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou. Jesus bied hierdie...












