Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 19 Februarie – Ek gaan oorgelewer word om gekruisig te word

Donderdag 19 Februarie – Ek gaan oorgelewer word om gekruisig te word

Markus 8: 27-33 Die dood ruk die mat onder ons uit. Meestal kom dit soos ’n dief in die nag. Sonder waarskuwing of tyd vir voorbereiding. Die meeste van ons het al hierdie ervaring gehad. Soms het ’n mens dalk geleentheid om voor te berei, maar die finaliteit kom ruk nogsteeds die mat onder ons voete uit. Die dissipels word met die aankondiging van Jesus se dood gekonfronteer. Hy kondig dit...

read more