Hand aan hand deur God se genade
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde dra mekaar se laste. So leer ons uit Kolossense 3: 14 en Galasiërs 6: 2. In ons tyd is daar soveel wat van ons as vroue verwag word. Ons moet sorg, ons moet dra, ons moet sterk wees. Tog is ons nie net vroue wat vir ander...
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA
Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat...
Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25/04/1951 – 25/11/2024)
’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van...
’n Swaard van Ramses II ontdek
Egiptiese argeoloë het vroeg in September 2024...
Artikels
Afgeleer
Ek onthou die sewentigs, maar nie met nostalgie nie. Self ’n tiener, het ek met afgryse beelde...
Baie méér as edelstene
’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. (Spreuke 31: 10, AFR83) Dis tyd. Tyd om selfoon...
’n Ander agenda
In Brittanje was ek in die beheerraad van ’n liefdadigheidsorganisasie. Dié ding het sy eie...
Ons kerklied
Die Bybel roep ons as gelowiges op om tot eer van die Here te sing. ’n Kerklied verskil egter van...
Wat is vandag belangrik?
Maandag 16 Februarie – Die Here vergewe ons ons oortredinge
Psalm 103 Ons wil blydskap en vreugde najaag, maar dan ontdek ons dat ons lewens wipplank ry tussen goed en sleg, vreugde en hartseer. As ons beheer kon uitoefen sou ons langer aan die kant van goed wou vertoef, maar ongelukkig voel dit of die anderkant die swaartekrag het. Seer en pyn ruk die mat onder ons uit en ons sukkel om weer balans te vind. Die digter begin hierdie psalm met die woorde...













