’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie. Sommer vroeg in my teologiese studies het ek met hierdie uitdrukking te make gekry. Vandat ek ’n gemeentepredikant is, des te meer. Om die Bybel te bestudeer en aan te hou leer, kom nie tot ’n einde wanneer ’n predikant...
Eerbetoon tydens die viering van prof dr Johan Koekemoer se 65-jarige bediening in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Ons is vandag ook hier om erkenning te gee aan...
Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le...
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA
Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat...
Artikels
Afgeleer
Ek onthou die sewentigs, maar nie met nostalgie nie. Self ’n tiener, het ek met afgryse beelde...
Baie méér as edelstene
’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. (Spreuke 31: 10, AFR83) Dis tyd. Tyd om selfoon...
’n Ander agenda
In Brittanje was ek in die beheerraad van ’n liefdadigheidsorganisasie. Dié ding het sy eie...
Ons kerklied
Die Bybel roep ons as gelowiges op om tot eer van die Here te sing. ’n Kerklied verskil egter van...
Wat is vandag belangrik?
Maandag 10 Augustus – Jesus, na U hunker ek!
Matteus 21: 1-11Wanneer ons die Bybel lees word ons op soveel verskillende plekke bewus van die groot vreugde en opwinding wat die dissipels en ander gelowiges gehad het terwyl hulle daar naby aan Jesus beweeg, geleef en bestaan het. Natuurlik sal daar vreugde, genot, plesier en opwinding by Jesus wees, want dit is daar by Hom waar daar wonderwerke verrig word en ongelooflike woorde gepreek word...













