Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte saamgesnoer om fondse vir Rata in te samel. Ons deelnemers was: Annatjie van Wyk, Riaan Loots, ds Martin Meyer, Alphonso Theron, Chris Reyneke, dr Wouter van Wyk en ds Schalk...
Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25/04/1951 – 25/11/2024)
’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van...
’n Swaard van Ramses II ontdek
Egiptiese argeoloë het vroeg in September 2024...
’n Klein kersie
Daar was eendag ’n klein kersie wat deur ’n man...
Artikels
Die skoonheid in onvolmaaktheid
Die Japannese kunsvorm Kintsugi is die kuns om die krake in gebreekte potte en bakke met goud te...
Lekker sielekos
Iets waaroor ons almal redelik liries kan raak, is kos. As iemand ’n lekker dis beskryf, is dit...
Warmplek
Daar gaan al hoe meer stemme op dat aardverwarming nie ons skuld is nie. Daardie stemme sluit...
Ek dring aan… Verdra mekaar in Liefde
Die 94ste viering van die Wêreldbiddag vir Vroue vind plaas op Vrydag 1 Maart 2024. Hierdie...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 9 Augustus – Jesus, deur Stefanus
Handelinge 6: 1-14; 7: 54-60Kort na die kruisdood, opstanding en Hemelvaart van Jesus Christus lees ons in die Handelinge van die apostels hoe bedrywig hulle in daardie dae was. Hulle is in die wêreld besig om die Goeie Nuus van Jesus Christus met almal te deel.Hierdie dissipels en apostels doen sulke goeie werk met die verkondiging van die Woord dat die werk te veel begin raak het. Soveel so...













