Johanna Brandt, baanbreker

Johanna Brandt, baanbreker

Soos die meeste mense, het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die Kappiekommando was tydens die Anglo-Boereoorlog. Maar min het ek verwag om haar in die SP Engelbrecht-kerkmuseum teë te kom, waar ’n Gesangeboekie, naaldwerktafel,...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 11 Februarie – Die evangelie is vir almal wat glo

Woensdag 11 Februarie – Die evangelie is vir almal wat glo

Lukas 4: 21-30 Jesus het in ’n sinagoge in Nasaret gepreek. Die mense was eers beïndruk met Jesus se prediking, maar dit het spoedig verander. Jesus se gehoor het verwag dat Hy ook vir hulle wonderwerke sal doen soos wat Hy elders gedoen het. Nie net verwag hulle dat Jesus wonderwerke in Nasaret sal doen omdat Hy van daar af kom nie, maar ook sodat hulle met hul eie oë kan sien dat Hy werklik...

read more