ABC-lys van goeie nuus

ABC-lys van goeie nuus

Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie storie, ’n lekkervoelstorie, maar dis maar raar. Ons is honger na...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 29 Junie – Julle maak my arms sterk

Maandag 29 Junie – Julle maak my arms sterk

Eksodus 17: 8-16 Israel is onlangs uit Egipte bevry. Hulle was slawe en is nie opgelei of gerat vir oorlog nie. Die Amalekiete was nomades wat afgestam het van Esau se kleinseun, Amalek. Hulle val aan sonder provokasie. Ons kry vir die eerste keer met Josua te doen wat manne moet kies en veg terwyl Moses op die heuwel staan met sy staf waardeur God soveel wonderwerke in Egipte laat gebeur het,...

read more