’n Ander agenda

’n Ander agenda

In Brittanje was ek in die beheerraad van ’n liefdadigheidsorganisasie. Dié ding het sy eie moeilikheid gehad: Dit moes alles vir almal probeer wees en was op die ou end toe nie veel vir enigeen werd nie. Maar dit is lewend gehou want dit was die politiek korrekte...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Sondag 21 Junie – Ontmoet die Gees

Sondag 21 Junie – Ontmoet die Gees

Genesis 1: 1-5 Wanneer ons as gelowiges aan die Heilige Gees dink, dink ons graag aan die Nuwe Testament. Ons dink graag aan die Gees van God wat tydens die doop van Jesus Christus in die vorm van ’n duif beskryf word. Ons dink graag aan die Pinkstergebeure waar die Heilige Gees in die vorm van vuurtonge op die dissipels neergekom het. Ons dink selde aan die werk van die Heilige Gees in die Ou...

read more