In pas met die Lewende God: Ritmes en gewoontes van roepingsgetroue gemeentes
Hoe kry ek my gemeente om in pas met God se missionale ritmes te begin beweeg? Want soms raak ’n gemeente vasgeval in die moeras van kerk en kultuur en kort dit ’n hupstootjie. By IN PAS praat ons van hefboompraktyke wat gemeentes hiermee kan help. Daar is tans 15...
Die pad uit ’n eietydse ballingskap
Wie sou kon dink dat ons in 2020 die gevoel van...
God se wil en my besluite
Ons as gelowiges wil graag volgens die wil van...
Die Senekal-stryd
Offisiersopleiding in die destydse SA Weermag...
Artikels
Die Bybel bring hoop vir almal
Die onskatbare waarde van die Bybel vir die kerk en die onontbeerlike rol wat die Bybel speel in...
HTS Teologiese Studies 1943-2019
In 2019 word HTS Teologiese Studies / Theological Studies se 75ste volume uitgegee. In November...
Beloftes aan God
My kind is gedoop! Prys die Here, my kind is gedoop! As mamma van ’n nege maande oue baba, is die...
Hier is ons vriende in Afrika
Die Here roep ’n mens soms op ’n plek en manier wat jy nie verwag nie. So het dit ook gebeur dat...
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 9 Junie – Soms raak sukses ’n bedreiging
Matteus 5: 1-12 Ons leer vandag verder uit die saligsprekinge in Jesus se bergrede. Ons kyk na ’n praktiese probleem in ons eie lewens, hoekom ons soms sukkel om mekaar te vind en dan leer ons by Jesus hoe ons eerder moet optree. In vers 7 lees ons dat Jesus sê dat hulle wat barmhartig is barmhartigheid sal ontvang. Waar ek vir ’n ander genade het, daar maak ek myself ook oop vir genade en...













