Swakopmund wy kerkgebou in
Wonderwerke gebeur nog steeds in die lewe van die Kerk. In ’n tyd waarin gemeentes afskaal, saamsmelt, toemaak en geboue verkoop, het Gemeente Namibkus in Namibië aan die begin van Julie vanjaar hul nuwe kerkgebou in Swakopmund ingewy. Dit was ook die gemeente se...
Die stres om standpunt te moet inneem
Maar wat sê jý daarvan? wil mense deesdae...
Besondere vroue in die Bybel
Gedurende Augustus herdenk ons alle vroue en...
Jeugbediening tydens Covid-19
Covid, sosiale distansiëring, ontsmetmiddel,...
Artikels
Die bediening in Paraguay in 2019
Soos altyd, was dit ’n voorreg en vreugde om vanjaar die lidmate in Paraguay te bedien. Hierdie...
Wie kwalifiseer vir staatspensioen en hoe kry ek dit?
Die jare stap aan, en eensklaps moet groot besluite geneem word oor die lewe na aftrede. Gaan die...
Suid-Afrika in September 2019
DEEL 1 – DIE AGTERGROND Donderdagmiddag 15:00 is nie gewoonlik ’n stil tyd op kampus nie. Maar op...
Sê jou sê, ongeag…
Ek worstel deesdae met dié kwessie: Word ons progressief dommer? En nee, ek praat nie van minder...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 3 Junie – My prentjie van God: God as Lyer
Jesaja 53: 1-5 Hy was verag en deur mense verstoot, ’n man van lyding… (Jes 53: 5). In ons moderne kultuur word lyding dikwels as iets gesien wat vermy moet word – iets wat ons so vinnig as moontlik moet regmaak of wegwens. Ons neem pynstillers, gebruik vermyding of ontvlugting. Daar is voortdurend ’n poging om weg te beweeg van pyn en lyding. Maar wanneer ons na die Bybel kyk, sien ons ’n...













