Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Eerbetoon tydens die viering van prof dr Johan Koekemoer se 65-jarige bediening in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Ons is vandag ook hier om erkenning te gee aan ’n merkwaardige persoon, Johannes Hendrik Koekemoer, wat op ’n paar dae na, vandag presies vyf en sestig jaar gelede tot predikant van die Nederduitsch...
Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer: KREATIV SAISBN: 978-1-7764733-2-8 Drie skoolmaats bevind hulself op die vooraand van hul...
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA
Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat hier teenwoordig is. Toe ek gevra is om hierdie huldeblyk te lewer, het ek onwillekeurig teruggedink aan die gebeure in Markus 8: 27-30, waar Jesus sy...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die jeug en konnektiwiteit
Konnektiwiteit is iets wat alle jongmense verstaan, maar besef ons altyd dat ons konneksie met God moet wees? God het reeds hande na ons toe uitgesteek, die vraag is: Wat is ons respons daarop?...
’n Antwoord op die mening oor Liewe Jesus
Ek is persoonlik geen “vriend” (woordspeling?) van die soetsappige Liewe Jesus nie. Ek was dit nooit. Net soveel grief die oor-familiêre, piëteitlose gebruik van die woord Jahwe my. Die gebruikers...
Jou daaglikse geestelike skoonheidsroetine
’n Bekende kosmetiese maatskappy het ’n promosie geborg waarin mense gevra is om foto’s en briewe te stuur van die mooiste vroue wat hulle ken. ’n Brief wat ingestuur is deur ’n jong seun het veral...
Christene vergewe en versoen
My ouma het altyd gesê sy vergewe, maar sy kan nie vergeet nie. Sy was ’n kleuter toe die Kakies op hulle op hul plaas buite Parys toegesak het. Die Kakies het hul vee met bajonette doodgesteek, die...
As die Leermeester se mantel op jou val
Liturgie V: Voorganger G: Gemeente TOETREDE: Lied 464:1 en 2 1 O Heer my God, as ek in eerbied wonder – en al u werke elke dag aanskou: Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, hoe U dit elke dag...
Ag, liewe Jesus!
Lees tog asseblief wat hier geskryf is as satire. Dis hoe dit bedoel is. Sensitiewe lesers moet liewers verbyhou. God het in net 30 jaar evolusionêr verander, nee, gegroei! Of hoe? Dalk is...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer


















