Dinsdag 4 Augustus – ’n Gemeenskap van respek en liefde
Efesiërs 5: 21 tot 6: 9Ons leef in ’n wêreld waar almal smag na ’n bietjie mag. Diegene wat sterk, ryk en een of ander magsposisie beklee, word bewonder. Ongelukkig lei hierdie mag dikwels tot een of ander vorm van magsmisbruik. In so ’n wêreld,...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Dinsdag 4 Augustus – ’n Gemeenskap van respek en liefde
Efesiërs 5: 21 tot 6: 9Ons leef in ’n wêreld waar almal smag na ’n bietjie mag. Diegene wat sterk, ryk en een of ander magsposisie beklee, word...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer: KREATIV SAISBN: 978-1-7764733-2-8 Drie skoolmaats bevind hulself op die vooraand van hul...
Huldeblyk aan prof Andries van Aarde namens die NHKA
Geagte familie, vriende, kollegas en almal wat hier teenwoordig is. Toe ek gevra is om hierdie huldeblyk te lewer, het ek onwillekeurig teruggedink aan die gebeure in Markus 8: 27-30, waar Jesus sy...
Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25/04/1951 – 25/11/2024)
’n Teologiese perspektief[1] op sy reis van geloof, geregtigheid en inklusiwiteit Meegevoel Die afsterwe van Andries Gideon van Aarde op Maandag, 25 November 2024, is ’n groot verlies vir die Kerk...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
#IAmAndIWill
9,6 miljoen mense sterf jaarliks aan kanker. Dit is meer as die gekombineerde sterftes van MIV/vigs, malaria en tuberkulose. Daar word beraam dat teen die jaar 2030 sowat 13 miljoen mense jaarliks...
Gryse jeug
Die soveelste katedraal wat ek in Januarie in Ierland betree het, begroet my met dieselfde gesig. ’n Paar bejaardes wat eerbiedig aan welke vorm van godsdiensbeoefening ook al deelneem. Met my...
Ouma is die mooiste woord
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee geleentheid vir mense om woorde te borg of te koop. Laurika Rauch, beskermvrou van dié inisiatief, het die woord deernis gekoop. Ander woorde wat...
Lidmaat of ledemaat?
In die NHKA het ons dié twee al te dikwels met mekaar verwar. Dis seker te verstane, siende dat ons kom uit ’n onlangse verlede toe om aan ’n kerk te behoort nog in bykans al wat ’n openbare sfeer...
Is jou selfoon jou baas?
Dis Maandagoggend laat en jy het pas by die werk ingestorm. Jou vergadering het reeds begin, en jy is laat! Jy skarrel om te krap in elke sak, want jou selfoon is net nêrens nie. Skielik besef jy...
Braakland
Ronnie Botha was ons skriba. Ronnie was nie net gelowig nie; Ronnie het oor geloof leiding gegee. Hy was ’n meningvormer. Ronnie het wysheid gehad. Ronnie kon fyn onderskei tussen wat wesenlik en...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer
















