Sondag 26 Julie – Geloof vra te veel van my
Markus 10: 17-31 Iemand kom na Jesus aangehardloop met ’n vraag wat in hom brand: Wat moet hy doen om die ewige lewe te verkry? Die man wat na Jesus toe kom, kom sy lewe lank die reëls van geloof na. Maar wat méér kan hy doen? Hy is op soek na iets...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Sondag 26 Julie – Geloof vra te veel van my
Markus 10: 17-31 Iemand kom na Jesus aangehardloop met ’n vraag wat in hom brand: Wat moet hy doen om die ewige lewe te verkry? Die man wat na Jesus...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Ouma, ek soek ’n drukkie…
Klein Michael is knieserig. Hy sit by sy tafeltjie in Ouma se kantoor, lusteloos aan die speel met sy karretjies. Dan vra hy saggies: Ouma, ek soek ’n drukkie... Op die hoek by die verkeerslig kyk...
TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers
Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word met die opset om ernstig te beseer. In dieselfde tydperk sal iemand ’n moordpoging oorleef. Na twee...
My Super Seekat Susters
So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp dae (oor ’n jaar lank) elke dag ’n seekat besoek en verfilm het. Hy het die wedervaringe en lewe...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Die Hervormde Teologiese Kollege by die halfpadmerk van 2019
Die Hervormde Teologiese Kollege, of HTK soos algemeen in die Kerk bekend, is op 1 Januarie 2000 in die lewe geroep, en die eerste voltydse hoof was prof TFJ (Theuns) Dreyer. Die ooreenkoms wat met...
Die jeug se behoefte: Nie “cool” nie, maar warm!
Jong mense – nee almal van ons – het ’n kerk nodig wat ’n warm, verwelkomende en opregte geestelike tuiste bied. Jesus het so ’n gemeenskap gevind as ’n 12-jarige tienerseun, terwyl Hy tydelik vir...
Elke saak het twee kante
Een van my gunstelingstories is Jane Eyre (1847) van Charlotte Brönte. Dit vertel die verhaal van ’n dogtertjie wat wees gelaat word en na ’n skool vir meisies gestuur word. Sy word uiteindelik’n...
Koek, paddastoele en wapentuig
Sit ek en twee pastore toe by die Lapa aan’t filosofeer, met koek en boeretroos vir ontbyt. Gewoonlik is ons ’n hele spannetjie leraars, want in die Laeveld groei alles, selfs die kerk; helaas, nie...
Ek voel tuis
Geen mens kan vir lang tye klaarkom sonder basiese hulpmiddels soos water, kos en behoorlike skuiling teen wind en weer nie. Karyn Hall skryf in Psychology Today (24 Maart 2014) dat om tuis te voel...
Die NHKA en barmhartigheid
Kerk-wees en barmhartig-wees loop hand aan hand. Die geloof in Christus word prakties uitgeleef in gelowiges se roeping om barmhartig te wees. Die oproep om na die weerloses in die sosiale...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















