Artikels
Die belang van geslagsopvoeding in die kerk
’n Kollega vertel dat toe hy in ’n nuwe gemeente begin, daar in die eerste jaar wat hy in die gemeente was drie meisies was wat swanger geword het terwyl hulle nog op skool was. Hy vertel dit was naderhand so opvallend dat hy gevoel het hy moet dalk soos die...
Skelmstreek van handelaars in Bybelse tyd
Die gier om mense te verkul, is so oud as wat mense handel dryf. Argeoloë het langs die nuut ontdekte pelgrimspad wat tussen die Siloambad en die tempel aangelê is, ’n klein gewiggie ontdek wat deur handelaars gebruik is om hul klante te verkul. Die gewiggie is in die...
My Covid-19-ervaring
Saterdag 25 Julie 2020. Nadat ek vir drie dae na mekaar kouekoors ervaar het, het my vrou Johannie, en Nelmarie en ons skoonseun Christiaan my na die hospitaal geneem. Ek was baie swak en is dadelik opgeneem in ’n geslote kubuskamertjie met net ’n deur waar...
Koester ons ouer persone
Daar is soveel persepsies oor die ouderdom, positief en negatief. Die vrese oor bejaardheid het ’n invloed op ons sinvolle aftrede en die laaste lewensfase. Ouer persone is van die kosbaarste bronne van kennis, kundigheid en deurleefde lewenservaring. ’n Sinvolle lewe...
In slegte weer, goeie gesig…
Stuur vandag slegs een positiewe boodskap aan die ouers van ’n kind in jou klas of sportspan. Wanneer die personeel die personeelkamer verlaat na afloop van die opening daardie oggend, is daar ’n gegons… Ek besef met ’n skok hoe maklik ons talle negatiewe e-posse...
“God eet uie” … en bak beskuit
I am certain of nothing but the holiness of the heart’s affections and the truth of imagination, skryf die Britse digter John Keats volgens oorlewering aan sy vriend Benjamin Bailey in 1871. Die brief is geskryf na aanleiding van Keats se gedig “The Eve of St Agnes”,...
Woestynreis
In die Bybel lees ons van die volk Israel se omswerwing van 40 jaar in die woestyn. Dit was hul straf omdat hulle ongehoorsaam aan die Here was. Die Here het ook 40 dae in die woestyn deurgebring waar Hy deur die duiwel versoek is. Net so het die moderne mens ook sy...
Teologiese praktykopleiding in die Hervormde Kerk 1968-2000
Op 13 Junie 2021 het prof MJ du P (Bieks) Beukes sy 80ste verjaardag gevier. Sy dogter, ds MJ (Marna) van der Westhuizen, kyk saam met prof Beukes terug oor sy besondere loopbaan in die teologie. In die meeste teologiese fakulteite wêreldwyd is daar ses departemente....
Die wonder van die wind
Laas week lê ek op die naat van my rug onder ’n wildevy in die wildtuin. Ek kyk hoe die blare van die ou reus dans in die wind. Die skaduwee verander die groene van die blare met elke beweging. Ek hoor hoe die blare saggies ritsel as hulle teen mekaar skuur. Die wind...
Om te oorleef…
Die wêreld staan al vir amper ’n jaar en ’n half basies stil – ons is vasgekeer in die vrees vir ’n siekte wat nou nie meer net op oppervlaktes bly lê nie, maar selfs in die lug in gange en vertrekke bly rondhang. Ons het gegaan van Niemand wat ek ken, is siek nie na...









