Artikels

72ste Algemene Kerkvergadering

72ste Algemene Kerkvergadering

Toekennings tydens die openingsplegtigheid   Na afloop van die erediens (gelei deur die voorsitter van die uittredende Kommissie, dr André Ungerer) tydens die opening van die 72ste AKV is toekennings aan vyf persone gemaak. Die HCM Fourie-erepenning is oorhandig...

read more
Vreugde

Vreugde

Op verskillende plekke in die Bybel lees ons van die vreugde waarmee gelowiges vervul is. Dink maar net aan Psalm 16: 11: U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap; en Psalm 30: 12: Ek was in rou, maar U het my van vreugde laat dans. Nie net Dawid...

read more
Geloof vóór bang

Geloof vóór bang

As dit gaan soos dit nou gaan, het die oumense altyd gesê: In tye soos hierdie moet ’n mens geloof sit vóór bang. Dit is ’n spanningsvolle tyd. By feitlik elke aspek wat te doen het met die politiek, ekonomie, onderwys, familie en die regstelsel kan ’n mens die woord...

read more
Agterdog oor dogma

Agterdog oor dogma

Ek deel nie die agterdog oor dogma nie. Daar is natuurlik ’n voorwaarde: dat alles krities beskou moet word, en dat die norm vir kritiek die Bybel sal wees. Dis dalk sirkeldink, want die Bybel is tog dogma se bron en bestemming! Ek hoop ons slaag met ’n spiraal, sodat...

read more
Om relevant te wees

Om relevant te wees

Toe ek op skool was, het my predikant vir my ’n storie vertel wat my bygebly het. Hy het my vertel van ’n jong seun wat op ’n dag ’n vreemde gebruik in sy gemeente bevraagteken het. Hy het waargeneem dat die lidmate tydens die erediens, met ’n spesifieke lied, kant...

read more