Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee gemeentes saam te werk nadat Gemeente Noordelike Pretoria hul vaste bates (pastorie en kerkgebou) verkoop het. Hierdie samewerkingsooreenkoms het wonderlik gewerk deurdat...
The role of the church amidst war in the Middle East
Whenever the word Middle East is mentioned,...
Eerbetoon tydens die viering van prof dr Johan Koekemoer se 65-jarige bediening in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Ons is vandag ook hier om erkenning te gee aan...
Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le...
Artikels
TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers
Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word...
My Super Seekat Susters
So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp...
’n Lang pad saam
Januarie 1960, en die matriekuitslae is uit. Nuwejaarswense is reeds vergete. Februarie begin die...
Al kom ek net tot op my knieë…
Op 12 November 2022 hou die aarde vir ’n paar sekondes op draai. Hy staan botstil... En op daardie...
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 17 Februarie – God ondersoek die gesindheid van die hart
Jesaja 1: 2-20 God en sy volk Israel is hier in ’n hofgeding. Deur die profeet Jesaja word die volk aangekla van al hulle misdade teen God. Die hemel en aarde word opgeroep as getuies om te kom luister na die klag wat teen hulle gelê word. God het sy volk soos kinders grootgemaak maar hulle het teen Hom in opstand gekom. Hy het met hulle ’n verbond gesluit wat Hy nooit verbreek het nie. Hy was...













