Boekresensie van Drumpels en Drome
Titel: Drumpels en DromeOuteur: Elritia le RouxGenre: JeugromanFormaat: Sagteband, 215 ppUitgewer: KREATIV SAISBN: 978-1-7764733-2-8 Drie skoolmaats bevind hulself op die vooraand van hul grootmenslewe. Synde al drie in die laaste skooljaar is, is daar ’n warboel...
Lydenstyd in Jerusalem
Hierdie kroniek is in 2003 gedurende die Pase in...
Uit my hoek
My kinders steek goedig met my die draak oor my...
Gebede vir geregtigheid – ook in Oekraïne
Kom laat ons bid. Hoe onskuldig kan so ’n...
Artikels
Herfsmooi
Sien ons nog die mooi herfskleure raak? Daardie goue akkerblare en die witter lug waarvan Van Wyk...
Prioriteite vir die sinodale begroting
Die fokus vir die NHKA se sinodale begroting die afgelope dekade was op besparing. Natuurlik is...
Jy moet jou storie ken
Daar was ’n tyd toe getuienisse by gewyde byeenkomste gewild was; nie soseer in die tradisionele...
’n Verlore stad in Egipte gevind
’n Internasionale span argeoloë het in die suide van die provinsie Luxor in Egipte die murasie van...
Wat is vandag belangrik?
Dinsdag 7 Julie – Chaos en verwarring, maar belofte word vervul
Handelinge 2: 1-13 Veertig dae na die kruisiging vind Jesus se hemelvaart plaas. Vyftig dae ná die viering van Paasfees word die Pinksterfees gevier. Tien dae en die wag is verby ... Daar is min dinge wat soveel opgewondenheid veroorsaak soos om die slaap af te tel en te deel in die kinderlike opgewondenheid wat aankondig dat daar nog net twee en dan een slapie oor is voor ’n verjaarsdag. Daar...













