Die prys van oorlog op argeologiese artefakte
Oorlog was nog nooit ’n mooi ervaring nie. Die oorlog tussen Israel en Hamas in die Gasastreek is ook nie ’n uitsondering nie. Sonder om op die politieke agtergrond van die oorlog in te gaan, kan daarmee volstaan word dat tussen 7 Oktober 2023 en die begin van 2024 in...
Epifanie – God word sigbaar!
Het iemand God al gesien? Nee, dit is tog...
God se planne is beter as myne
Toe Naomi as verarmde weduwee terugkeer uit...
Waar sal my hulp vandaan kom?
Die groot trek Brittanje toe was om verskeie...
Artikels
Die jeug en konnektiwiteit
Konnektiwiteit is iets wat alle jongmense verstaan, maar besef ons altyd dat ons konneksie met God...
’n Antwoord op die mening oor Liewe Jesus
Ek is persoonlik geen “vriend” (woordspeling?) van die soetsappige Liewe Jesus nie. Ek was dit...
Jou daaglikse geestelike skoonheidsroetine
’n Bekende kosmetiese maatskappy het ’n promosie geborg waarin mense gevra is om foto’s en briewe...
Christene vergewe en versoen
My ouma het altyd gesê sy vergewe, maar sy kan nie vergeet nie. Sy was ’n kleuter toe die Kakies...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 14 Junie – Ons Trooster
Johannes 14: 15-26 Johannes skrywe dat God uit liefde vir die wêreld handel. Hy stuur sy Seun om die wêreld uit die greep van verlorendheid te red. God het gereeld mense na sy volk gestuur: Moses, die rigters, priesters, konings, profete, apostels. Met die Christus was dit egter anders. Jesus is die unieke (enigste) Seun van God (Joh 1: 14). Daar bestaan ’n unieke verhouding tussen die Seun en...













