Oor mense, verhoudings en vergifnis
Ek is nie ’n predikant nie, maar indien ek was, sou ek heel waarskynlik gereeld gepreek het oor verhoudings en vergifnis. Die afgelope jaar het ek ’n hele paar mense teëgekom wat iemand wat hulle te na gekom het, nie kan vergewe vir dit wat hulle gedoen het nie. Dit...
Gemeente Magaliesmoot 1970-2020
Gemeente Magaliesmoot is op 20 November 1970...
Die Groot Altaar van Pergamum
Volgens die boek Die Openbaring aan Johannes het...
Covid-19 en die wil van die Here
Covid-19 het ons almal onverwags in 2020 getref....
Artikels
Nostalgie en Haggai
Daar is hierdie oomblik in die boek Haggai (2:3), waar Haggai vir Serubbabel die goewerneur, die...
Mag ek nog bly wees?
In die brief aan die Filippense vermaan Paulus en Timoteus ons: Wees altyd bly! Ek herhaal: Wees...
’n Onverwagse uitnodiging maak nuwe deure oop
Soms ontvang ’n mens uit die bloute ’n uitnodiging wat jou effens onkant betrap. Iemand wat jou...
Die professionele bevordering van ongemak
Feast of the Clowns word vir die afgelope 20 jaar in die middel van Augustus gevier. Dis ’n optog...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 10 Junie – Kom ek stop die afwaartse spiraal
Matteus 5: 1-12 Soms lees ons die Bybel en ons is eintlik ’n bietjie onseker oor presies wat die Here van ons verwag. Ander kere voel dit of daar ’n groot gaping is tussen dit wat ons in die Bybel lees en hoe ons alledaagse lewens lyk. Kom ons kyk vandag na nog ’n praktiese voorbeeld van hoe Jesus se onderrig ons kan help. In vers 8 lees ons dat hulle wat rein van hart is die Here sal sien....













