Ouers is liefdevolle rigtingwysers
Ouers (en gemeentes) lê snags wakker, want ons kinders verdwyn uit die eredienste, die kerkbanke waar hulle eens gesit het, raak stelselmatig leër en ons kan nie anders nie as om te voel ons het ons kinders gefaal… En terwyl ons met hierdie en vele ander uitdagings...
Dood van ’n geliefde
Die dood is die grootste vyand van die mens. Van...
Paleis buite Jerusalem ontdek
By die Israelse Raad vir Oudhede (IAA) is daar...
’n Huldeblyk aan my mentor
Martin Luther het by geleentheid gesê dat indien...
Artikels
Die ADV gaan voort
Beskrywingspunt 52 van die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) se oogmerk was dat diakens deel...
’n Nuwe huweliksformulier
’n Formulier is gewoonlik nie ’n dokument wat mense aan die praat kry nie. Dis maar ’n vasgestelde...
Die NHKA op pad na 2025
Konsolideer. Dink saam. Werk saam. So kan ’n mens die belangrikste uitkomste van die pas afgelope...
Beplan vir die lekker en sosiale deel van aftrede
Wanneer ’n persoon sy of haar aftrede beplan, is die grootste fokus en bekommernis meestal die...
Wat is vandag belangrik?
Saterdag 6 Junie – My prentjie van God: God as deurlopende Openbaring
Johannes 16: 5-15 Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou dra nie. (Joh 16: 12). Jesus sê vir sy dissipels dat Hy binnekort van hulle af weggaan – en dat dit eintlik tot hulle voordeel is. Want eers dan wanneer die Gees van waarheid kom, sal hulle in die volheid van waarheid gelei word. Maar Hy sê ook iets opvallend: Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar...













