Artikels
Vir altyd verbonde
Vandag wil ek u vra om Psalm 139 te lees. Ons kyk in die besonder na verse 13 tot 18. Almal van ons wat vandag hierdie woorde lees, was aan die begin van ons lewens aan ’n moeder verbind. Ons elkeen is deur ’n lewenskoord voorsien van alles wat nodig was om te...
Skade aan die tempel van God
Twee Sondae gelede het ’n nuwe groepering gelowiges vir die eerste keer hier teen ons berg kom wortelskiet, kort na die samesmelting van ’n voorgangerbediening met nog ’n groep op die dorp. Sulke groepe kom en gaan. Eenheid is nie op hul doenlys nie. Soms groei en...
Kerk – Amp – Diens
Ons bely dat Christus self sy kerk in stand hou en laat groei. Hy het dit deur al die eeue gedoen, deur die kragtige werking van die Heilige Gees en die verkondiging van die Woord (Rom 10: 14-17; Heb 1: 1; Heidelbergse Kategismus vraag 54). Deur al die eeue het God...
Ken jy my?
Skryf dit op jou hart: Daar is niemand wat jy nie sou kon liefkry nie as jy hul storie sou ken. (Mary Lou Kownacki) Ken jy jou familie, en ken hulle jou? Ek praat nou nie van die kerngesin nie. Natuurlik ken gesinslede mekaar gewoonlik heel goed: mekaar se swakpunte,...
Hou op preek en wees ’n preek!
In 1976 is ’n Spesiale Olimpiese Spele in Seattle gehou – vir persone met ’n verstandelike of fisiese gestremdheid. Die item waaroor daar nog jare later gepraat sou word, was die 100 m-naelloop. Op die wegspringstreep was nege deelnemers wat in afwagting gereed...
Ek het van julle geloof gehoor
Wêreldbiddag vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue, -mans en -kinders en vind plaas op Vrydag 3 Maart 2023. Jaarliks word daar oral in die wêreld in ongeveer 170 lande samekomste gereël vir hierdie dag van gebed. Ongeag waar ons in die wêreld...
Duur medisyne
Dit is Februarie van die nuwe jaar, en ons is almal siek. Nee, daar is nie ’n nuwe pandemie nie, dit het niks met Covid uit te waai nie. Ons is aan die begin van elke jaar só siek. Want ons kan weer medisyne bekostig, ons mediesefondsvoordele het weer ingeskop. Rory...
Die misterie van die onthoofde skelet
In Jerusalem is ’n opspraakwekkende vonds gemaak, waarvan die ondersoek, met die verbetering van tegnologie, kort-kort in nuwe onopgeloste vrae vasval. ’n Stootskraper het in die noordelike voorstad van Givhat haMivtar per toeval ’n graf uit die eerste eeu voor...
Hippolitus en 25 Desember as Kersdag
Die wyse waarop die vroeë kerkvaders 25 Desember as die datum vir Kersfees vasgestel het, het ’n interessante geskiedenis. In die biblioteek van die Vatikaan word ’n standbeeld bewaar van die vroeë kerkvader Hippolitus. Hierdie standbeeld werp lig op die vasstelling...
Die geskenk van jouself
Wat maak ’n geskenk ’n goeie geskenk? Is dit die hoeveelheid geld wat ons daaraan spandeer? Of gaan dit oor die winkel waar ons die geskenk gekoop het? In die tyd waarin ons leef, vergeet baie mense dat Kersfees eintlik die tyd is wanneer ons Jesus se geboorte vier....









