Artikels
Die mosaïekvloere van Gukok (1)
Gukok is ’n plekkie aan die noordwestelike kant van die See van Galilea, ongeveer vyf kilometer wes van Magdala waarvandaan Maria Magdalena glo gekom het, en dieselfde afstand van Kapernaum af waar Jesus soms in die sinagoge gepreek het. Sedert 2012 het argeoloë ’n...
Dit is die droë jare wat die harde hout maak
Swaarkry is ’n reis na identiteitsvinding. Dit is die droë jare wat die harde hout maak. Die wêreld het nood nodig. My pa het graag die beeld gebruik van ’n mielieplant wat te veel reën kry. Nie net word die grond van belangrike voedingselemente uitgeloog nie, maar...
Binnepret!
Vir die woord binnepret is daar nie ’n verklaring in die woordeboek nie. Die rede – dis sommer net ’n lekker uitgedinkte woord van iets wat ’n mens self beleef. Kom ons noem dit ’n selfbeleweniswoord! Die HAT se verklaring vir pret is doodeenvoudig: plesier of...
Luister na die jeug van vandag
Een van my gunstelingdele van die Bybel is die toespraak van Elihu in Job 32: 4-10. Terwyl die vriende met Job aan die praat was, het Elihu stilgebly, want hulle was ouer as hy. Maar toe hy merk dat die drie manne Job nie verder antwoord nie, het hy kwaad geword....
Slagoffers van seksuele teistering?
Die beskrywingspunt rakende die daarstelling van ’n gedragskode om die vroulike predikante van die NHKA teen seksuele teistering te beskerm, het tydens ’n onlangse vergadering van die Raad vir Kerkregtelike Advies weer ter sprake gekom. Ek, as enigste vrou wat in...
Die ontmoeting met W(w)eerloosheid
In 1948 het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ’n rigtinggewende definisie van “gesondheid” as deel van hulle grondwet aanvaar. Daarvolgens is gesondheid ’n staat van volledige fisiese, psigiese en sosiale welstand, en nie bloot die afwesigheid van siekte of...
Die liefdespad van ’n ouer en outisme
Menige persoon sal vra of hierdie wel ’n akkurate opskrif is… Hoeveel liefde is daar op die weg van ’n ouer met ’n outistiese kind? Die meeste ouers in dié bootjie kan dalk voel dat daar nooit liefde is nie, nooit tyd vir liefde, nooit tyd vir myself nie, nooit...
Die seën van die Here – ’n troosvolle liturgiese element
Die seëngroet aan die begin en einde van die erediens is nie bloot ’n handeling waarmee die dominee die diens begin en afsluit nie. Die seën van die Here is ’n betekenisvolle element van die erediens wat die dominee met eerbied uitspreek en deur die gemeente met...
Wie (be-)rus by die kerk?
Die virus onthul toe ook ander dog nie net nuwe “siektes” nie. Praktiese Teologie se prof Koos de Wet het eendag tydens ’n rookpouse buite Lettere II dié wysheid kwytgeraak toe ons ewe vroom neus optrek vir die evolusie van Die Huisgenoot, die geskinder van Rapport se...
Covid-19: ’n Angstige, ontwrigtende en onsekere tyd
Die angstige, ontwrigtende en onsekere tyd waarin ons ons tans bevind, is ’n tyd wat so baie geleenthede bied om nuut en kreatief oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus na te dink. Die Hervormde Kerk en die wyse waarop dienswerk in verskillende...









