Artikels
My repliek op die toekenning vir besondere diens
Dit is voorwaar ’n eer wat die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering, die Raad van Finansies en daardeur die Kerk, aan my en my gesin bewys het. Aan almal wat die afgelope 18 en ’n half jaar my pad gekruis het, baie dankie. Hierdie toekenning word vandag aan my...
Waarom ’n nuwe huweliksformulier?
Beeld berig vanoggend (Woensdag 25 September 2019) dat die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika sou besluit het vroue is nou nie meer swakker nie, en dat ons op sterkte van hierdie gewaarwording die drie huweliksformuliere wat nie hiermee ooreenstem nie, herroep...
’n Nuwe lewe in Nieu-Seeland
Dit is ’n proses wat in die geheim begin. Agter toe deure met gedempte stemme. Niemand weet van jou planne nie, want jy weet self ook nog nie... Moet jy bly of moet jy gaan? Wipplankgedagtes. Middernagberaadslagings. Praat, oorweeg, dink, bid. Lyste van voordele en...
Agterdog oor dogma
Ek deel nie die agterdog oor dogma nie. Daar is natuurlik ’n voorwaarde: dat alles krities beskou moet word, en dat die norm vir kritiek die Bybel sal wees. Dis dalk sirkeldink, want die Bybel is tog dogma se bron en bestemming! Ek hoop ons slaag met ’n spiraal, sodat...
Om relevant te wees
Toe ek op skool was, het my predikant vir my ’n storie vertel wat my bygebly het. Hy het my vertel van ’n jong seun wat op ’n dag ’n vreemde gebruik in sy gemeente bevraagteken het. Hy het waargeneem dat die lidmate tydens die erediens, met ’n spesifieke lied, kant...
Die bediening in Paraguay in 2019
Soos altyd, was dit ’n voorreg en vreugde om vanjaar die lidmate in Paraguay te bedien. Hierdie voorreg word finansieel moontlik gemaak deur ’n aantal borge in Suid-Afrika, maar grootliks deur die lidmate in Paraguay. Daarmee saam maak gemeentes Nelspruit en...
Wie kwalifiseer vir staatspensioen en hoe kry ek dit?
Die jare stap aan, en eensklaps moet groot besluite geneem word oor die lewe na aftrede. Gaan die beskikbare fondse genoeg wees om ’n sekere lewenstandaard te handhaaf? Moet ’n toelae van die staat nie dalk oorweeg word nie? Staatstoelae het aan die begin van 2019...
Suid-Afrika in September 2019
DEEL 1 – DIE AGTERGROND Donderdagmiddag 15:00 is nie gewoonlik ’n stil tyd op kampus nie. Maar op 5 September voel die kampus soos ’n verlate stofstraatdorpie in ’n cowboy-fliek. ’n Mens verwag dat ’n tolbos nou enige oomblik oor die laning tussen die Teologiegebou en...
Sê jou sê, ongeag…
Ek worstel deesdae met dié kwessie: Word ons progressief dommer? En nee, ek praat nie van minder geleerd, met minder kwalifikasies, ’n onvermoë om wiskundige of natuurwetenskaplike feite te snap nie. Daarvoor ag ek die geesteswetenskappe en gepaardgaande vermoëns...
Kom ons sit weer saam aan tafel
Reg deur die Bybel lees ons van mense wat bymekaar kom en saam eet. Jesus gee aan baie mense kos, maar Hy eet ook saam. Sekerlik die bekendste ete is die maaltyd wat Jesus saam met sy dissipels genuttig het net voor sy kruisiging. En ons lees in Lukas 22: 15 dat Jesus...









