Die Bloedriviergelofte

Die Bloedriviergelofte

Daar was nog altyd onder ons verskille, en soms ook ernstige geskille, oor hoe die 1938-gelofte op jaarlikse Geloftedagvieringe onthou en gevier behoort te word. Dat dit steeds ons erns is, is goed. Interpretasie van historiese dokumente en -gebeure Die Gelofte soos...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Saterdag 13 Junie – Wat is die beste manier om vir die Here dankie te sê?

Saterdag 13 Junie – Wat is die beste manier om vir die Here dankie te sê?

Galasiërs 5: 22-23 Die laaste sewe dae het ons saam met mekaar geleer oor die werk van die Heilige Gees en hoe dit neerslag vind in ons alledaagse lewens. Nou wil ek vir die Here dankie sê vir die wonderlike gawes wat Hy vir my gegee het! As ek graag vir die Here dankie wil sê, wat is die beste manier om dit te doen? Moet ek tot die Here bid, met mense daaroor praat, probeer om gehoorsaam te...

read more