Artikels
Maskers van lap en verskonings
Ons lees in die Bybel van mense wat soms bang geword het of vies was oor God se opdrag, en dan iewers geskuil het of van daardie opdrag af weggevlug het. Om net ’n paar gevalle te noem: Daar was Moses en sy spraakgebrek; Elia en sy besembos; Jona wat op ’n skuit...
Vroue in die kerk
Verlede week het ons gekyk na die rol van Suid-Afrikaanse vroue in die geskiedenis. Maar hoe het hul rol in ons kerke deur die jare verander? Ook in ons kerke en ons huise het ons oë oopgegaan vir die besondere uniekheid van vroue. In ons huise is ons vroue nie meer...
Die rol van vroue in die geskiedenis
Sedert 1994 vier ons elke jaar op 9 Augustus Vrouedag. Op 9 Augustus 1956 het ’n groep vroue ’n optog gehou na die Uniegebou om beswaar te maak teen die paswette van daardie tyd. Later het Vrouedag Vrouemaand geword. Op Nasionale Vrouedag en in Vrouemaand word hulde...
Nuwe bevindinge oor die Hiksos
Die Hiksos was ’n gemengde Semitiese groep wat vanuit die noordwestelike deel van die Ou Nabye Ooste die Nyldelta ingeval en van ongeveer 1638 tot 1523 vC as farao’s oor die noordelike deel van Egipte regeer het. Altans, dit is wat ou navorsing vertel het. Navorsing...
Hoe sit ons die wêreld ore aan?
Namate frustrasie met sosiaal-politieke omstandighede in Suid-Afrika toeneem, groei die aandrang van lidmate dat die Kerk haar stem moet laat hoor. Die herderlike skrywes uit die Algemene Kerkvergadering en sy Kommissie is nie genoeg nie, word beweer. Ons wil gehoor...
Die historiese Jesus en die kerk
Hoe lyk die historiese Jesus en hoe verskil Hy van die Jesus waarvan ons in die kerk leer? Op Sondagaand 2 Augustus 2020 het Jean Oosthuizen, aanbieder van die RSG-program Uit ’n ander hoek, met proff Andries van Aarde (emeritusprofessor in Nuwe Testamentiese...
Die stres om standpunt te moet inneem
Maar wat sê jý daarvan? wil mense deesdae dikwels van ons weet. Wat is jou standpunt oor Black Lives Matter? Wat sê jy oor regstellende aksie in die werkplek en kwotas of teikens vir sportspanne? Waar staan jy oor die regte of verteenwoordiging van vroue? Hoekom laat...
Besondere vroue in die Bybel
Gedurende Augustus herdenk ons alle vroue en bring ons aan hulle hulde. Die meeste van ons is doodgewone vroue wat partymaal ongesiens ons take onvermoeid vervul. Baie keer onder uiters moeilike omstandighede. Baie vroue bereik hoogtes op verskillende terreine. Daar...
Jeugbediening tydens Covid-19
Covid, sosiale distansiëring, ontsmetmiddel, digitale vergaderings, pandemie, maskers. Als nuwe begrippe en woorde wat in 2020 heeldag gehoor word. Maar jeugbediening? Daarom my reaksie toe ek gevra word om daaroor te skryf: Watter jeugbediening? Soos die meeste van...
Nee, as ons preek, lieg ons nie!
RSG maak groter gewag as gewoonlik van komende Sondag se gesprek op Uit ’n ander hoek, ’n program waarin alternatiewe sieninge van geloof en religie verken word. Sondag se gaste is ons prof Andries van Aarde en prof Pieter Craffert, voorheen predikant van die NG Kerk,...









