Artikels
Die historiese Jesus en die kerk
Hoe lyk die historiese Jesus en hoe verskil Hy van die Jesus waarvan ons in die kerk leer? Op Sondagaand 2 Augustus 2020 het Jean Oosthuizen, aanbieder van die RSG-program Uit ’n ander hoek, met proff Andries van Aarde (emeritusprofessor in Nuwe Testamentiese...
Die stres om standpunt te moet inneem
Maar wat sê jý daarvan? wil mense deesdae dikwels van ons weet. Wat is jou standpunt oor Black Lives Matter? Wat sê jy oor regstellende aksie in die werkplek en kwotas of teikens vir sportspanne? Waar staan jy oor die regte of verteenwoordiging van vroue? Hoekom laat...
Besondere vroue in die Bybel
Gedurende Augustus herdenk ons alle vroue en bring ons aan hulle hulde. Die meeste van ons is doodgewone vroue wat partymaal ongesiens ons take onvermoeid vervul. Baie keer onder uiters moeilike omstandighede. Baie vroue bereik hoogtes op verskillende terreine. Daar...
Jeugbediening tydens Covid-19
Covid, sosiale distansiëring, ontsmetmiddel, digitale vergaderings, pandemie, maskers. Als nuwe begrippe en woorde wat in 2020 heeldag gehoor word. Maar jeugbediening? Daarom my reaksie toe ek gevra word om daaroor te skryf: Watter jeugbediening? Soos die meeste van...
Nee, as ons preek, lieg ons nie!
RSG maak groter gewag as gewoonlik van komende Sondag se gesprek op Uit ’n ander hoek, ’n program waarin alternatiewe sieninge van geloof en religie verken word. Sondag se gaste is ons prof Andries van Aarde en prof Pieter Craffert, voorheen predikant van die NG Kerk,...
Gemaskerde gelowiges
Grendeltyd. ’n Woord met soveel verskillende betekenisse wat soveel emosies by mense ontlok. Agter slot en grendel, inperkingstyd, nadink-tyd, hartseertyd. Watter betekenis het die grendeltyd vir jou? Aanvanklik was almal geskok. Nog nooit het so iets met my gebeur...
Missiologies-holistiese bejaardesorg in die NHKA
In 1937 het die destydse Departement van Volkswelsyn besluit om rentevrye lenings beskikbaar te stel vir die oprigting van tehuise vir bejaardes. Die vroue van ons Kerk het spoedig hiervoor begin werk, en in 1948 gee die NHSV se Kongres toestemming vir die stigting...
Kleitablet met ’n Kanaänitiese gevangene daarop
Dit gebeur nie elke dag dat ’n artefak van 3 500 jaar oud toevallig deur iemand opgetel word nie. Dit is presies wat met ’n sesjarige seun gebeur het terwyl hy en sy ouers in Maart 2020 op ’n staptog naby die Gasagrens was. Hy het ’n klein kleistuk opgetel, waarop ’n...
As ek eendag groot is…
Ons almal het al by tye as ek eendag groot is-wense gewens. As ek eendag groot is, wil ek blommetjiesgordyne in my kombuis hê en ’n riempiesbank met kussings wat in die kombuis staan. Ek wil my eie huis hê – nie ’n huurhuis nie. Ek wil my swaarverdiende...
Nuwe normaal
Die uitdrukking “nuwe normaal” word nou so baie gebruik, dis geyk nog voor dit gebeur het. Dit kom, sê almal, maar baie min waag nog om te sê hoe die nuwe normaal gaan lyk. Dis dalk ’n geval van leë kraan, hou toe jou bek, nè? Nou ja, hier kom my nek. Hierdie is ’n...









