Artikels
Sáám op pad (intergenerasie-jeugbediening)
Ds Annieka Pottas Die navorsing wys dat wanneer mense, maar veral jongmense, beskryf hoe ’n gemeente lyk waar hulle gelukkig is, sal hulle dikwels sê: Die kerk is soos familie. Dit verwoord iets van wedersydse liefde, aanvaarding, ’n plek om te behoort, maar in effek...
Maak jy nuwejaarsvoornemens?
Nuwejaarsvoornemens is nie regtig my ding nie. Maar oujaar en nuwejaar gee ’n mens wel kans om die verlede te konsolideer en ’n gesonde ingesteldheid te kweek vir die toekoms. Hierdie jaar het ek my voorgeneem om my tande met my linkerhand te borsel, omdat ek gelees...
Rus en vrede
Ek woon nou die dag ’n somerskool oor teologiese opleiding by. Die deelnemers is teologiestudente uit verskillende denominasies en verdeel na elke aanbieding in groepe om te reflekteer. Die eerste vraag is of jy voel dat jou opleiding jou voorberei om jou geloof met...
Nostalgie en Haggai
Daar is hierdie oomblik in die boek Haggai (2:3), waar Haggai vir Serubbabel die goewerneur, die hoëpriester Jesua en vir almal van die volk wat oorgebly het vra: Hoe lyk die nuwe tempel wat julle gebou het in vergelyking met die vorige een...? Waarop die antwoord is:...
Mag ek nog bly wees?
In die brief aan die Filippense vermaan Paulus en Timoteus ons: Wees altyd bly! Ek herhaal: Wees bly! Maar hóé, Paulus, hóé? Ek luister en kyk na alles wat om my gebeur, en ek wonder hoe ek dit nog durf waag om vreugde te ervaar. Op 16 November berig Beeld oor ’n...
’n Onverwagse uitnodiging maak nuwe deure oop
Soms ontvang ’n mens uit die bloute ’n uitnodiging wat jou effens onkant betrap. Iemand wat jou nie goed ken nie, nooi jou om by ’n saak van gemeenskaplike belang betrokke te raak. ’n Mens is dikwels onseker of jy die uitnodiging moet aanvaar. Maar jare later besef jy...
Die professionele bevordering van ongemak
Feast of the Clowns word vir die afgelope 20 jaar in die middel van Augustus gevier. Dis ’n optog waarin mense soos narre en hansworse aantrek en met plakkate op die maat van ’n koperorkes deur die middestad van Tshwane marsjeer. Dis ’n fees wat deur die gemeenskap...
Die Bybel bring hoop vir almal
Die onskatbare waarde van die Bybel vir die kerk en die onontbeerlike rol wat die Bybel speel in lidmate van die kerk se geloofslewe, kan maklik as vanselfsprekend aanvaar word. Maar het dit nog waarde om die Bybel te lees? Is die Bybel relevant vir vandag? In 2020...
HTS Teologiese Studies 1943-2019
In 2019 word HTS Teologiese Studies / Theological Studies se 75ste volume uitgegee. In November 1943 is die eerste aflewering “onder redaksie van Teologiese Professore van die Ned. Herv. Kerk aan die Universiteit van Pretoria” gepubliseer. Die eerste uitgewer was die...
Beloftes aan God
My kind is gedoop! Prys die Here, my kind is gedoop! As mamma van ’n nege maande oue baba, is die verantwoordelikheid nog skrikwekkend groot, en die werkinge van ouerskap en mamma-wees nog baie onbekend. Maar die wete dat ek en my man ons seuntjie kon opdra aan die...









