Artikels

Lidmaat of ledemaat?

Lidmaat of ledemaat?

In die NHKA het ons dié twee al te dikwels met mekaar verwar.  Dis seker te verstane, siende dat ons kom uit ’n onlangse verlede toe om aan ’n kerk te behoort nog in bykans al wat ’n openbare sfeer is, die deurslag gegee het. En natuurlik moes dit ook die “regte”...

read more
Braakland

Braakland

Ronnie Botha was ons skriba. Ronnie was nie net gelowig nie; Ronnie het oor geloof leiding gegee. Hy was ’n meningvormer. Ronnie het wysheid gehad. Ronnie kon fyn onderskei tussen wat wesenlik en randeiersaak is, en met ’n gestry oor beuselagtigheid het hy hom nie...

read more