Artikels
Swakopmund wy kerkgebou in
Wonderwerke gebeur nog steeds in die lewe van die Kerk. In ’n tyd waarin gemeentes afskaal, saamsmelt, toemaak en geboue verkoop, het Gemeente Namibkus in Namibië aan die begin van Julie vanjaar hul nuwe kerkgebou in Swakopmund ingewy. Dit was ook die gemeente se...
’n Grot waar dooies geraadpleeg is
Britse argeoloë het naby die dorp Bēt Sjemesj ’n groot grot ontdek waarin hulle tekens gekry het dat nekromansie daar beoefen is. Nekromansie is ’n begrip wat betrekking het op die raadpleging of oproep van die geeste van dooies. Bēt Sjemesj is in ’n heuwelagtige...
Getalle verblind
Kerklike gesprekke word oorheers deur getalle. Is dit moontlik om ander kriteria te gebruik om ons dienswerk in die Kerk te evalueer? Getalle was nog altyd belangrik in en vir die Kerk. Baie tyd word in vergaderings bestee aan dit wat getel kan word: geld en lidmate....
Comments on the Draft Marriage Bill of 2022 published in the Government Gazette No 48914 on 7 July 2023
INTRODUCTION The Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA),[1] as an interested party, welcomes the invitation by the Department of Home Affairs (DHA) to submit written comments on the Draft Marriage Bill of 2022, published in Government Gazette No 48914 on 7 July...
Die eerste Afrikaanse Bybelvertalers
Die begeerte om die Bybel in ’n volk se eie moedertaal te lees, ken ’n lang voorgeskiedenis. Vir baie was dit ’n ideaal, terwyl dit by ander ’n sterk ywer geword het. William Tyndale In die vroeë 1500’s het William Tyndale teenoor ’n vriend van hom die wens...
Dominee sonder ’n gemeente, juffrou sonder ’n klas
Wanneer jy nuwe mense ontmoet, is een van die eerste vrae gewoonlik: Wat doen jy? Dan antwoord ek gewoonlik: Ek is ’n predikant en ’n juffrou. Die ander persoon is gewoonlik so beïndruk en wonder hoe ek dit als gedoen kry. En om hulle dan verder te verwar, las ek...
Groot Marico vier ’n eeu van seën en genade
Bykans 200 jaar gelede, op 19 Junie 1824, het die kerkraad van Gemeente Kaapstad aan goewerneur Charles Somerset ’n brief geskryf, met die versoek dat ’n selfstandige “Synode” bymekaar geroep word. Dit was die eerste keer dat dié woord vir ’n kerklike vergadering op...
In Paulus se voetspore
In Julie vanjaar het ek die voorreg gehad om die jaarlikse kongres van die European Association of Biblical Scholars by te woon, wat hierdie jaar in Sirakuse, Sicilië aangebied is. Aanvanklik is ’n mens dankbaar en verheug oor ’n week se onderbreking van die...
Crises can bring new possibilities and hope for the church
The executive committee of the World Communion of Reformed Churches (WCRC) met in South Africa during May 2023. Rev Najla Kassab, president of the WCRC, agreed to write this article for publication in Die Hervormer. An Afrikaans version of the text is published in the...
Liturgiese groei in die NHKA
Met verloop van jare het daar dramatiese ontwikkeling plaasgevind wat die Kerk se eredienste betref. Sommige gemeentes het egter so gestagneer dat hul eredienste nog dieselfde lyk as 50 jaar gelede. Die hou van eredienste is feitlik so oud soos die mensdom self....









