Artikels

Ag, liewe Jesus!

Ag, liewe Jesus!

Lees tog asseblief wat hier geskryf is as satire. Dis hoe dit bedoel is. Sensitiewe lesers moet liewers verbyhou. God het in net 30 jaar evolusionêr verander, nee, gegroei! Of hoe? Dalk is revolusionêr ’n beter woord (meer gepas by die neomarxisme van die...

read more
Gryse jeug

Gryse jeug

Die soveelste katedraal wat ek in Januarie in Ierland betree het, begroet my met dieselfde gesig. ’n Paar bejaardes wat eerbiedig aan welke vorm van godsdiensbeoefening ook al deelneem. Met my terugkeer na ons eie land word ek weer ten seerste bewus van my eie...

read more