Spesiale geleenthede
BEGRAFNIS
- Johannes 14: 1-8 – Die dood is deel van God se genade
- Psalm 23 – Die Here is my herder, ek kom niks kort nie
- Psalm 34 – Die Here is naby die gebrokenes
- Jesaja 65: 17-25 – Die Here maak nuut
- 1 Korintiërs 13: 1-13 – Die Liefde het die graf oorwin
- 1 Johannes 4: 7-21 – Die Liefde verdryf alle vrees
- Psalm 91 – God alleen is ons bergvesting
- Genesis 5: 1-24; Hebreërs 11: 1-5 – God beskerm sy eiendom
- Psalm 73: 23-28 – God is altyd by sy kinders
- Jesaja 60: 1-20; Psalm 121: 6 – God is ewig
- Psalm 1 – God se mense sterf nooit nie!
- Genesis 5: 1-24; Hebreërs 11: 1-5 – Henog
- Job 5: 17-26 – In lewe en in sterwe behoort ons aan God
- Lukas 7: 11-17 – Jesus Christus beteken die verskil tussen lewe en dood
- Johannes 14: 1-6 – Moenie ontsteld wees nie
- Jesaja 55: 1-11 – My gedagtes is nie julle gedagtes nie
- Filippense 1: 27-30 – ’n Voorreg om die Here te ken
- 2 Korintiërs 4: 5-15 – Ons het ’n Skat in ons
- Romeine 8: 18-32 – Ons is te laat vir hierdie aarde en te vroeg vir die hemel
- Klaagliedere 3: 21-33 – Ons kan hoop
- Eksodus 3: 1-15 – Ons lewe ewig, want God is ewig
- 2 Korintiërs 4: 16 – 5: 10 – Ons swaarkry sal eindig in heerlikheid
- Filippense 1: 20-26; 2 Korintiërs 5: 6-10; Romeine 14: 7-8 – Vier die lewe!
- Psalm 25: 1-15 – Wat voorspoed ook beteken
DANKDAG VIR DIE OES
- Genesis 2: 5 – 3: 13 – Die Christen se verhouding tot die natuur/skepping
- Genesis 3: 17-19; Romeine 8: 31-39 – Ons werk vanuit die perspektief van die geloof
DOOD
- Johannes 14: 1-8 – Die dood is deel van God se genade
- Johannes 11: 33-44 – God het trane op sy wange
DOOP
- Johannes 6: 22-36 – Brood wat uitgedeel moet word
- Matteus 2: 1-12 – Christus kom, en ons moet kies
- Romeine 14: 7-12 – Die Doop as teken van God se troos
- Matteus 3: 13-17 – Die doopdag van die Here Jesus is eintlik net so belangrik as sy geboortedag
- Kolossense 2: 8-15 – Die Doop – ’n bevestiging van God se genade
- Openbaring 6: 17; 7: 1-17 – Dié met helder wit klere
- Kolossense 2: 8-15 – Doopdiens vir Adventstyd
- Johannes 19: 23-30 – Ek is dors
- Johannes 3: 1-6 – Geestelik moeg en afgemat
- Filippense 3: 1-16 – Gelowig of godsdienstig?
- Prediker 1: 1-3, 9-18; 4: 1-4; 5: 9-10; 7: 1-4; 12: 9-14 – Glo ons nog die lewe is ’n wonder?
- Jesaja 1: 10-17; Kolossense 2: 6-8, 16-23 – Glo ons werklik in God se genade?
- Psalm 127 – God alleen is die sin van die lewe
- Markus 2: 13-22 – God doen nie laslapwerk nie!
- Psalm 78: 1-9 – God se beeldhouers
- Psalm 8; Genesis 1: 26-28 – God se doopopdrag aan ouers in ander woorde
- Romeine 5: 1-11 – God se voorafgenade
- Genesis 9: 1-17 – God staan by die voordeur
- Psalm 80 – God staan by die voordeur
- Johannes 15: 1-8 – God vra nie van ons om vrugte te dra nie
- Matteus 5: 1-12 – Heilige vreugde: Wat is dit, en het ons dit?
- Johannes 11: 33-44 – Hoofnuus: Iemand het vandag in hierdie gemeente uit die dood opgestaan!
- Lukas 15: 1-31 – Kan God oor ons feesvier?
- Deuteronomium 6: 6-9 – Leer jou kind wie die Here is
- Markus 10: 13-16 – Moenie julle kindertjies verhinder om na die Here te kom nie
- Eksodus 32: 30-32, Numeri 14: 13-16; Jesaja 52: 13 – 53: 5 – Om ’n sondebok te word
- Matteus 6: 1-15 – Om vir kinders te bid, is duur
- Jesaja 49: 8-18, 26 – Ons vraagtekens, God se uitroeptekens
- Johannes 10: 1-21 – Ouers is ook herders
- Deuteronomium 14: 22-29; 16: 9-15 – Vreemde vreugde en vreemde blydskap
- Matteus 20: 29-34 – Wanneer godsdiens lelik is
- Johannes 5: 1-17; Kolossense 2: 11-14 – Wat behoort te gebeur wanneer God mense ontmoet?
- Galasiërs 3: 21-29 – Wat beteken dit dat ons gedoop is?
- Spreuke 1: 1-10; 3: 5-8; 4: 10-19; 5: 3-6 – Wat bring ware geluk?
- 2 Korintiërs 5: 11-21 – Wat kosbaar is, beland nie op die ashoop nie
- 1 Samuel 1: 24-28; 2: 11-12, 22-26 – Wat moet ouers by hulle kinders inskerp?
GELOFTEDAG
- Johannes 15: 18 – 16: 4; 2 Timoteus 3: 10 – 4: 5 – Die strydende kerk
- Matteus 10: 7-8, 16-20, 26-33 – Dit gaan oor God!
- Romeine 2: 1-11; 1 Samuel 1: 9-19; Matteus 28: 16-20 – Geloftefees
- Jeremia 32: 1-25 – Is iets vir God onmoontlik?
- Jesaja 52: 7-12 – Sien wat jy nie sien nie, glo en werk
HUWELIKS-BEVESTIGING
- Spreuke 3: 1-5, 13-20 – Die liefde maak ons lewens vol
- Hooglied 4: 1 – 5: 1 – God is gewer van die liefde
- Habakuk 3: 2, 17-19 – God is ons blydskap en vreugde
- 1 Johannes 4: 7-12 – God se liefde laat ons in liefde lewe
- Prediker 4: 9-12 – Laat God toe om aan julle lewenshuis te bou
- 1 John 4: 1-21 – Love one another – because God loved us first
- Rut 1: 1-11; 16-19 – Maak ’n belofte aan mekaar
- Habakuk 3: 2, 17-19 – ’n Gebed vir die huwelik
- Johannes 21: 15-19 – Volg My!
- Psalm 1 – Ware geluk
KERKRAAD-BEVESTIGING
- Romeine 12: 1-2 – Die tweeling in die Bybel
- Jeremia 8: 18 – 9: 2 – God wat huil
- Eksodus 4: 10-17; Deuteronomium 34: 7-12 – Hoe reageer ons wanneer God ons roep?
- Galasiërs 1: 6-10 – ’n Dienaar van Christus
- Markus 5: 1-20 – Ons almal is waardig genoeg om deur God gebruik te word
- 2 Konings 5: 1-14; 1 Korintiërs 1: 18-31 – Ons moet Jesus verkondig
- Efesiërs 4: 1-16 – Wat is die kerk?
MOEDERSDAG
NAGMAAL (DANKSEGGING)
- Jeremia 7: 1-11 – Dit is die tafel van die Here, dit is die tafel van die Here, dit is die tafel van die Here
- Eksodus 30: 11-16; Matteus 21: 12-17 – Dit is ’n nuwe tafel!
- Johannes 19: 23-30 – Dit is volbring!
NAGMAAL (NAGMAALSDIENS)
- Markus 14: 3-9; Matteus 26: 14-16 – 300 of 30 silwermuntstukke?
- Romeine 5: 1-11 – Almal is sondaars, en net sondaars is welkom
- Jeremia 7: 1-15 – Bedrieglike woorde, gevaarlike gewoonte
NAGMAAL (VOORBEREIDING)
- Johannes 18: 15-18; 25-27 – Die vreugde en waarde van skuldig staan voor God
- 2 Samuel 9: 1-13 – Elke keer as julle van hierdie brood eet en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom
- Romeine 6: 1-14 – God vra nie beter mense nie, maar mense wat anders is
OPENBARE BELYDENIS VAN GELOOF
- Johannes 8: 1-11 – Christus, ons Verlosser
- Jeremia 1: 4-9; 15: 15-21; 20: 7-12 – Die Here is by my!
- Hebreërs 12: 1-3 – Die wedloop van die lewe